Nancy Allen (aktrise)

Nancy Allen
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 24 Junie 1950 (1950-06-24)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nancy Allen (gebore 24 Junie 1950) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dressed to Kill (1980), RoboCop (1987), RoboCop 2 (1990), en RoboCop 3 (1993).


Developed by StudentB